SA tot Kanada
December 27, 2022 in Canada ⋅ ⛅ -2 °C
So baie vlugte. Ek was meer in die lug as op die grond. Die oggend van 26 Des het ek gepak en ons is George lughawe toe, waar ons Lize-Mari, wat saam my gewerk het in Oudtshoorn, vir koffie gekry hetRead more
Kuier in Vancouver
December 28, 2022 in Canada ⋅ 🌧 5 °C
Ek het gister net gereis tot in Vancouver. Ek het die oggend opgestaan en klaargemaak en toe met die shuttle lughawe toe gegaan. Ek wou my goed stoor op die lughawe en dan na die CN tower toe gaan,Read more
'n Dag met die familie
December 29, 2022 in Canada ⋅ ⛅ 7 °C
Paul het 06:00 Hortons gaan koop toe hy sy vleis opgetel het vir die biltong. So ek het wakker geword met Hortons... die hele rede hoekom Kanada bestaan. Eintlik is dit spesifiek vir die canadianRead more
Seestappie en Seattle
December 30, 2022 in the United States ⋅ 🌧 9 °C
Ons het vroegoggend (wel, nie so vroeg nie, maar 08:00 toe die son opkom) gaan stap op die strand. Dit was effens reënerig, maar die kanadese gee nie om nie, hulle doen watookal hulle wil, maak nieRead more
Juneau
December 31, 2022 in the United States ⋅ 🌧 2 °C
Ons het vroeg die shuttle gevat na die lughawe toe, maar die vroegste shuttle was 'n iur en 'n half voor ons vlug en Seattle lughawe is baie besig in die oggend. Dis nogal 'n groot lughawe. Ons moesRead more
Mendenhall gletser en ysbeerswem
January 1, 2023 in the United States ⋅ 🌧 1 °C
Ons het opgestaan en Mendenhall gletser toe gery. Dis darem baie naby. By die gletser het ons uitgeklim en gestap na die gletser toe (wel, nie heeltemal nie, net nader, want die ys het baie waterRead more
Anchorage en dog-sledding
January 2, 2023 in the United States ⋅ ⛅ -1 °C
Die kamer was bietjie warm so ek word toe wakker en loop om die venster bietjie oop te maak... en sien 'n 'moose' (Google sê in Afrikaans is dit 'n Amerikaanse eland - ek gaan hou by moose) in dieRead more
Conservation en eerste Aurora
January 3, 2023 in the United States ⋅ ⛅ 4 °C
Ons langs Alaska 1 afgery tot by die Alaska Wildlife Conservation Centre, al langs Turnagain arm. Dis 'n ongelooflike mooi pad. Ek en ouma het in 2016 ook hier gery, maar in die somer. Ons het daardieRead more
Noordpool en Chena hot springs
January 4, 2023 in the United States ⋅ 🌙 -15 °C
Ons het vanoggend bietjie laat wakker geskrik. Dit word eers omtrent 10:00 lig hier. Ons het klaargemaak en die Turo kar by die lughawe gaan haal. Dis 'n Jeep, maar mens moet karre hier inplug om dieRead more
Rustige dag en geen aurora
January 5, 2023 in the United States ⋅ ⛅ -4 °C
Ons het vroeg opgestaan (ja, ok, eers 09:00, maar dis nog donker dan) en vir Lareena en Khevron by die lughawe gaan aflaai vir hulle trip na die middeleeuse funksie. Ons het toe klaargemaak en geryRead more
Ysvisvang
January 6, 2023 in the United States ⋅ ⛅ -16 °C
Ons het lekker laat geslaap en die middag weer Noordpool toe gegaan en weer 'n 'hot cocoa' gaan drink by Santa Claus house. Dis rerig baie lekker.
Daarna het ons gery na die Chena lake recreationalRead more
Snowmachine
January 7, 2023 in the United States ⋅ ☁️ -16 °C
Ons begin die oggend deur alles te pak en in die kar te laai en Noordpool toe te ry om 'n paar foto's te neem voor ons sneeumasjien gaan ry, want van daar af moet ons direk lughawe toe gaan.
Ons neemRead more
Niagara watervalle
January 8, 2023 in Canada ⋅ ☁️ 0 °C
Ons vlieg toe uiteindelik Toronto toe, maar kom eers in die donker daar aan. Die dae is ook vreeslik deurmekaar, want ons verloor nou weer tyd. Ek kyk maar net op my horlosie en foon as ons êrensRead more
Terugtog en random foto's
January 9, 2023 in the United States ⋅ ☀️ 10 °C
Die hele dag is basies net lughawens. Niks interessant nie. Washington se lughawe is baie cool. Dit voel soos 'n ou biblioteek as mens deur die gange stap. Oral is geskiedkundige goed op teen dieRead more














































































































































TravelerNig, ons wag vir jou!! Kom net!Eintlik is ons byna oppad om jou in Vancouver te gaan haal! Meet jou halfway! 😆
TravelerGeniet dit Marise🥶
TravelerWow- klink soos n adventure! Geniet Hoofmeisie!