Seestappie en Seattle
30 décembre 2022, États Unis ⋅ 🌧 9 °C
Ons het vroegoggend (wel, nie so vroeg nie, maar 08:00 toe die son opkom) gaan stap op die strand. Dit was effens reënerig, maar die kanadese gee nie om nie, hulle doen watookal hulle wil, maak nieEn savoir plus










