Conservation en eerste Aurora
3 gennaio 2023, Stati Uniti ⋅ ⛅ 4 °C
Ons langs Alaska 1 afgery tot by die Alaska Wildlife Conservation Centre, al langs Turnagain arm. Dis 'n ongelooflike mooi pad. Ek en ouma het in 2016 ook hier gery, maar in die somer. Ons het daardieLeggi altro










