Day 4
Veilig in Rabanal del Camino
October 3, 2023 in Spain ⋅ ⛅ 22 °CVeilig hier ná dag 1 se 20 km! Bene lekker moeg, maar ‘n goeie begin. 💪 Rabanal is ‘n pragtige dorpie! Vanaand woon ons die dreunsang van die Benediktynse monnike by en sluit ‘n spesiale dagRead more