Day 5
Dag 2: Op pad na die hoogste punt
October 4, 2023 in Spain ⋅ 🌙 11 °CDag 2: 16 km lê voor! Vandag se afstand is korter as gister, maar ons begin met ‘n steil klim. Op die hoogste punt van die Monte Irago berge (1 515 m), los ons ‘n klippie by die Cruz de Ferro.Read more