Day 16
Laaste stapdag! Santiago de Compostela
October 15, 2023 in Spain ⋅ ☁️ 14 °CVandag is die groot dag! Ons stap ons laaste treë op die Camino na ons eindbestemming in Santiago de Compostela. Die roete (16 km) begin met ‘n bultjie, maar daarna is dit geleidelike terrein. BuenRead more