Videos van ons eerste wedstryd NZ v IRE
October 20, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 21 °C
Lyk my in Japan ken die Japanese almal se volksliedere. Hier sing hulle volle bors Nkosi Sikelela. Die ander video sing die Iere die haka dood. Was n ongelooflike atmosfeer.


