• Weird Japan

    October 20, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 23 °C

    Vandag na Akihabara toe. Dit is n gadget, comicbook en anime plek met baie elektronise winkels. Daar was n tou van mense, nee mans, wat tou staan letterlik om die blok om een of ander anime karakter te koop op iets wat lyk soos n groot sleutelhouer. Horlosie industrie is massive.

    Japanese is seker baie is lief vir hulle kinders, want hier word groot geld skandeer. TV karakters en alles wat daarmee saamgaan, beslaan meeste van die vloer spasie in hierdie winkels.
    Klein Japanese is cute, ons het wel een gesien wat tantrum gooi oor speelgoed.
    Read more