• Verjaardag Ete

    October 20, 2019 in Japan ⋅ ⛅ 20 °C

    Om my verjaardag af te sluit na die rugby, het Conrad my bederf, met 'n Japanese braai. In die restaurant bring hulle die vleis en jy braai self op die kole in die middel van die tafel.
    Hier braai mens nie wors en vleis nie, maar Wagyu!

    Dit was baie lekker en spesiaal! Tiek al die bokse wat ek kon vandag. Ons sluk die Wagyu af met Highball. (Japanese whiskey en soda)
    Read more