Day 1
Diep in die donker gang
September 21, 2016 in South Africa ⋅ ☀️ 15 °CEk het in die Paarl grootgeword en toe die Hugenote-tonnel in 1986/7 klaargebou is, was dit vir ons die wonderlikste iets om op ’n Sondagnamiddag - sommer net vir die snaaksigheid - heen en weerRead more