Dag 3 - St Helenabaai en Kaap Columbine
3 november 2017, Zuid-Afrika ⋅ ☀️ 17 °CVandag leer ons hoe 'n sardyn in 'n Saldanhablikkie beland, iemand draai Sophia toe in kleefplastiek en dan ry ons agterpad na Kaap Columbine waar die vuurtoringwagter Japie Greeff staaltjies deel uitMeer informatie