Day 8
Nata: middelpunt van die wêreld
September 18, 2016 in Botswana ⋅ ⛅ 25 °CIn Nata gooi jy vol. In Nata kyk jy verlangend na die Wimpy. In Nata oorweeg jy roomys koop. In Nata besluit jy of jy wes wil draai Maun toe, of noord wil hou Kasane toe. Altwee is ver.