Mkomazi- nasionale park
14. lokakuuta 2016, Tansania ⋅ ⛅ 13 °C
Wanneer laas was julle die enigste mense in 'n ganse nasionale park? Dit was ons vandag in Mkomazi, een van Tanzanië se nuwer nasionale parke. Hier sien jy rare boksoorte - die laaaangnek gerenuk hetLue lisää






WoefterBaie mooi deel van Tanzanië daardie.