Serengeti - Dag 2
25 Oktober 2016, Tanzania ⋅ ⛅ 27 °C
Die dag breek rooi en mooi, en later pak die wolke saam - én die hamerkop vlieg hoog - maar reën reën dit nie. Ons ry eers noord van ons kampplek (Dik-Dik, naby Seronera) tot by 'n poel waarin 40Baca lagi






