• Die pad na Mpanda

    November 15, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 2 °C

    Van Kigoma na Uvinza strek die mooiste teerpad voor die Fortuner uit - ons ry selfs 120 km/h! Daarvandaan is dit (rooi) grondpad van so 180 km na Mpanda, vanwaar 'n nuwe stuk teer ons bring na net buite die Kitavi- nasionale park, waar ons vanaand naby 'n dik poel seekoeie slaap.Read more