• Woodlands Stop-over

    November 28, 2016 in Botswana ⋅ 🌙 29 °C

    Een van die beste oornagplekke wanneer jy van SA na die noorde van Botswana (of andersom) ry, is Woodlands net noord van Francistown. Hier het pas 'n groep voëlkykers uit SA aangekom - en hulle lysie het sommer vinnig langer geword. Die terrein hier is vol voëls, van kwêvoëls tot visvangers, tarentale tot spreeus. Ek lees bietjie die nuwe Weg...Read more