Dag 25 - Murraysburg na Victoria-Wes
9 februari 2017, Zuid-Afrika ⋅ ☀️ 17 °C
Dis 'n vol dag: Toast en Erns (probeer) ski op die gronddam by Badsfontein, dan koop ons roomyse by Kays Kafee in Murraysburg en ry daarvandaan agterpad - verby sewe bergskilpaaie en deur dertigMeer informatie






