Dag 13 - Khowarib na Ugabrivier
16 мая 2017 г., Намибия ⋅ ☀️ 17 °C
Dis 'n langerige rydag vandag, van naby Warmquelle na Palmwag (waar ons ongeskonde deur die veeartsenykontrolebeheerpunt kom). Padlangs sien ons baie springbok en kameelperd, en een mooi troppieЧитать далее





