• Dag 14 - Henties en Swakop

    17 maggio 2017, Namibia ⋅ 🌙 16 °C

    Vandag ry ons see toe, en die koeligheid van die mis by Hentiesbaai laat dit voel na 'n oase na dae se reis deur dorre streke. Ons eet vis en chips langs die strand, en ry dan rustig deur na Swakopmund waar ons tent opslaan by Myl 4. Vir aandete sak ons toe op die gewilde Kücki's Pub, waar die steaks, eisbeins en schnitzels met reëlmaat voor ons opdaag. Nou word daar gepraat van middernag haal...Leggi altro