Dag 15 - Swakop na Sesriem
18 maj 2017, Namibia ⋅ ☀️ 15 °C
One groet die see en vat die woestynpad in die rigting van Sesriem. Iewers in die middel van nêrens ontdek Rey dat iets aan sy sleepwa gebreek het: middagete word vroeg geroep en terwyl ons eet inLäs mer





