• Dag 5 - Vredenburg en Kersefontein

    2017年11月5日, 南アフリカ ⋅ 🌙 15 °C

    Toast en Sophia kuier by tannie Alida Lochner in Vredenburg en kry gebreide musse en 'n bak beskuit present. In die Hopefield-distrik wys Julian Melck die Weg Agterpaaie Weskus-span rond op sy geskiedkundige plaas, Kersefontein. Die dag word afgesluit op die Bergrivier, met 'n jenewertjie.

    Oornagplek: Kersefontein, www.kersefontein.co.za
    もっと詳しく