Dag 6 - Hopefield en Velddrif
November 6, 2017 in South Africa ⋅ ☀️ 21 °C
Ons dag behels (sover): perd opsaal en beeste aanjaag op Kersefontein, luister na 'n kort orrel-uitvoering deur Julian Melck in die Hopefield NG-kerk, wortelkoek en koffie eet oorkant die pad by HoneyRead more







Bly julle het dit geniet, maar so min van ons dorpie gesien. En Simply Bee, oulik verander in Honey Bee. Geniet die res van jul reis.