KaingU-kampeerplek, Kafue
September 25, 2016 in Zambia ⋅ ⛅ 14 °CHier kan ons dalk vashaak...
Hier kan ons dalk vashaak...
Geld trek, volgooi, waai.
Gisteraand oornag by Lize en Gawie Peens, boere by Chisamba noord van Lusaka. Hulle maak kaas op die plaas - die kaaskoelkas is in 'n massiewe miershoop ingebou! (Dit hou die temperatuur stabielRead more
Pieter Snyman (in hierdie foto saam met sy vriendin Charmaine Venter) maak al sedert die middel-90s 'n bestaan op 'n plaas sowat 500 km noord van Lusaka. Hy het al biobrandstof gemaak, organiese tabakRead more
5078 km sedert ons uit Kaapstad weg is. Mooiweer en warm.
Tyd vir asemskep. Warm water wat uit die sand onder jou tone losborrel. Reuse palmbome. 'n Tuin vol voëls. Ook tyd vir daai bottel Bain's whiskey wat 'n vriend uit die Kaap saamgegee het...
Mosi is die bier van Zambië - dis vernoem na Mosi-oa-Tunya (Victoriawaterval), so jy weet dit gaan goed wees. Hy sit vars op jou tong, groenerig in die neus, soos 'n varsgesnyde krieketkolfblad. HyRead more