Dia 8
Nata: middelpunt van die wêreld
18 de setembro de 2016, Botsuana ⋅ ⛅ 25 °CIn Nata gooi jy vol. In Nata kyk jy verlangend na die Wimpy. In Nata oorweeg jy roomys koop. In Nata besluit jy of jy wes wil draai Maun toe, of noord wil hou Kasane toe. Altwee is ver.