День 23
Utengule Coffee Lodge
3 октября 2016 г., Танзания ⋅ ⛅ 18 °CDié plek lê op die rand van Afrika se groot Skeurvallei: sonsondergang was iets om te aanskou. Ons kamp, maar raak uitspattig met ontbyt - en natuurlik koffie uit die Utengule-landgoed se plantasie.