Tag 34
Samosas in Same
14. Oktober 2016 in Tansania ⋅ ⛅ 13 °COns oornag in Same by die Elephant Motel - vanoggend, op pad Mkomazi toe, het ons vars samosas by 'n straatverkoper gekoop. Gisteraand het ons ook soos konings geëet.
Ons oornag in Same by die Elephant Motel - vanoggend, op pad Mkomazi toe, het ons vars samosas by 'n straatverkoper gekoop. Gisteraand het ons ook soos konings geëet.
Dries Fourie Môre Toast. Dit lyk ongelooflik lekker. Julle moet dit geniet.