日47
Victoriameer
2016年10月27日, タンザニア ⋅ ⛅ 25 °COm na 'n week se sinkplaatslaggatstofpad weer teerpad onder die Fortuner se wiele te voel - lekker! Dis hartseer om tot siens te sê vir die Serengeti en sy wemelende vlaktes, maar verfrissend omもっと詳しく
Om na 'n week se sinkplaatslaggatstofpad weer teerpad onder die Fortuner se wiele te voel - lekker! Dis hartseer om tot siens te sê vir die Serengeti en sy wemelende vlaktes, maar verfrissend omもっと詳しく
Woefter Genaamd "the rocky city" met al die reuse rotse wat bo-op mekaar gestapel lê. En arm mense bly op die koppies en ryk mense onder op die vlaktes. Baie moeilik vir water en riolering.