Dzień 47
Victoriameer
27 października 2016, Tanzania ⋅ ⛅ 25 °COm na 'n week se sinkplaatslaggatstofpad weer teerpad onder die Fortuner se wiele te voel - lekker! Dis hartseer om tot siens te sê vir die Serengeti en sy wemelende vlaktes, maar verfrissend om Czytaj więcej
Woefter Genaamd "the rocky city" met al die reuse rotse wat bo-op mekaar gestapel lê. En arm mense bly op die koppies en ryk mense onder op die vlaktes. Baie moeilik vir water en riolering.