Dia 47
Victoriameer
27 de outubro de 2016, Tanzânia ⋅ ⛅ 25 °COm na 'n week se sinkplaatslaggatstofpad weer teerpad onder die Fortuner se wiele te voel - lekker! Dis hartseer om tot siens te sê vir die Serengeti en sy wemelende vlaktes, maar verfrissend omLeia mais
Woefter Genaamd "the rocky city" met al die reuse rotse wat bo-op mekaar gestapel lê. En arm mense bly op die koppies en ryk mense onder op die vlaktes. Baie moeilik vir water en riolering.