日6
Dag 5 - Ladismith
2017年1月20日, 南アフリカ ⋅ 🌙 16 °CErns dra 'n volstruisveer in sy hoed, Lunga sit die kuikens op hok, Divan lewer 'n nuwe kamera af vir die Weg Agterpaaie-span, Ronnie wys ons sy tattoo, ons stap na 'n bergpoel, en daarna moetもっと詳しく
Erns dra 'n volstruisveer in sy hoed, Lunga sit die kuikens op hok, Divan lewer 'n nuwe kamera af vir die Weg Agterpaaie-span, Ronnie wys ons sy tattoo, ons stap na 'n bergpoel, en daarna moetもっと詳しく
Ken julle die legende van Dirk Ligter? Hy het so 'n volstruisveer in sy hoed gedra.....