День 24
Dag 23 - Wellwood, Nieu-Bethesda
7 февраля 2017 г., Южная Африка ⋅ ☀️ 26 °CDie Rubidge-familie van Nieu-Bethesda is sinoniem met twee dinge: skaars Karoofossiele (versamel deur familielede oor dekades heen) en spogmerinos (gesog by kopers regoor die land). Die plaasopstal byЧитать далее