Jour 25
Dag 24 - Murraysburg
8 février 2017, Afrique du Sud ⋅ ❄️ -1 °CWeg Agterpaaie is in Murraysburg en loer in by Hein en Erika Grebe om te kyk hoe hulle as 'n jong gesin die pot aan die kook hou in die platteland. Die middag ry ons deur 'n donderbui na BadsfonteinEn savoir plus