Giorno 26
Dag 25 - Murraysburg na Victoria-Wes
9 febbraio 2017, Sud Africa ⋅ ☀️ 17 °CDis 'n vol dag: Toast en Erns (probeer) ski op die gronddam by Badsfontein, dan koop ons roomyse by Kays Kafee in Murraysburg en ry daarvandaan agterpad - verby sewe bergskilpaaie en deur dertigLeggi altro