Día 10
Dag 10 - Nêrens na Khumibrivier
13 de mayo de 2017, Namibia ⋅ ⛅ 19 °CDie konvooi ry kuier-kuier vandag: ons stop by die ou marmermyn by Onjuva, tap water by Orupembe se fontein en koop daarna die Orupembe Shop 1 byna leeg. Na middagete sak ons in die Khumibrivier in,Leer más