Afskop
 2024年4月15日, 南アフリカ ⋅ 🌙 15 °C
 2024年4月15日, 南アフリカ ⋅ 🌙 15 °C
						Eerste maal op 'n vliegtuig; laat die avontuur begin...
Dubai stop
 2024年4月16日, アラブ首長国連邦 ⋅ 🌧 26 °C
 2024年4月16日, アラブ首長国連邦 ⋅ 🌧 26 °C
						Geland op Dubai waar ek gaan oorklim op my volgende vlug. Weens die reënerige en bewolkte weer het ons 'n uur langer rondom die lughawe gesirkel voordat dit oop genoeg was vir die vlieënier om teもっと詳しく
Aankoms in Switserland
 2024年4月17日, スイス ⋅ 🌫 2 °C
 2024年4月17日, スイス ⋅ 🌫 2 °C
						Om middernag op Genéve lughawe geland, ingeklok, tasse gekry en my Switserse tannie het my daar ingewag. Weens verskriklike storm reën het ons gesukkel om Dubai lughawe te verlaat en is die vlug metもっと詳しく
Château de Mont'orge
 2024年4月26日, スイス ⋅ ☁️ 13 °C
 2024年4月26日, スイス ⋅ ☁️ 13 °C
						Die verkenningstog begin...
Château de la Soie
 2024年4月26日, スイス ⋅ ☁️ 10 °C
 2024年4月26日, スイス ⋅ ☁️ 10 °C
						Nog 'n kasteel...
Bisse de Savièse
 2024年4月27日, スイス ⋅ ⛅ 11 °C
 2024年4月27日, スイス ⋅ ⛅ 11 °C
						Noord van Sion op teen die helling en verby Savièse, is 'n besondere "Bisse". Na 'n heerlike staptog daarheen met pragtige uitsigte, is die Bisse wel gesluit en kan ek nie die roete voltooi nie...
Eerste treinrit - Sion na Visp
 2024年5月5日, スイス ⋅ ☁️ 7 °C
 2024年5月5日, スイス ⋅ ☁️ 7 °C
						Daar is 'n aupair vergadering in Zürich vanmiddag en ek is op pad om dit by te woon. Ek het die "half-fare" vir my Swisspass treinkaart, maar die dagkaartjie, wat my toelaat om enige van die publiekeもっと詳しく
Interlaken
 2024年5月5日, スイス ⋅ ☁️ 12 °C
 2024年5月5日, スイス ⋅ ☁️ 12 °C
						Aan die ander kant van die tonnel is dit nog mooier. Dis só groen en die bergspitse is wit. Die volgende stop is by Spiez, langs die Thundersee wat ongelooflik blou is, en dan draai ek af Interlakenもっと詳しく
Tot by Zürich
 2024年5月5日, スイス ⋅ ☁️ 19 °C
 2024年5月5日, スイス ⋅ ☁️ 19 °C
						Grootstad... treinstasie massief. Hier langs die "strand" is dit baie rustiger. Van Interlaken af maak ek 'n draai in Brienz en Luzern voor ek na die grootstad toe is. Die "Haupt Bahnhoff" is regtigもっと詳しく
Montreux
 2024年5月7日, スイス ⋅ 🌧 11 °C
 2024年5月7日, スイス ⋅ 🌧 11 °C
						Hier tref ons die bekende Château de Chillon aan, asook die huis waarin President Paul Kruger oorlede is in Clarens.
Bonera lägerli - Grindelwald
 2024年5月9日, スイス ⋅ ☀️ 7 °C
 2024年5月9日, スイス ⋅ ☀️ 7 °C
						
								Dis eenvoudig so... Ek sien 'n berg, ek wil hom klim...
Oo Grindelwald is mooi! Ek klim my eerste berg in Switserland hier toe ek sommer die eerste beste voetpad inslaan. So kom ek op 'n gletser af.もっと詳しく
Ballenberg Freilichtmuseum - Brienz
 2024年5月11日, スイス ⋅ ☀️ 18 °C
 2024年5月11日, スイス ⋅ ☀️ 18 °C
						Oom Pierre Jordaan wat in Basel bly, kry my vanoggend en dan gaan ons na die buitelugmuseum by Brienz toe. Dis 'n langnaweek en my huisgesin het Raclette gemaak, wat ek toe ook vir die eerste keerもっと詳しく
Romoos
 2024年5月18日, スイス ⋅ ⛅ 13 °C
 2024年5月18日, スイス ⋅ ⛅ 13 °C
						Iewers onbekends... Ek het 'n gitaar vir goedkoop hier by iemand kom haal; beslis dit werd. Mens sien berg Pilatus in die agtergrond.
Kantersteg, Oberbärgli, Oeschinensee
 2024年5月19日, スイス ⋅ ☀️ 9 °C
 2024年5月19日, スイス ⋅ ☀️ 9 °C
						
								Die klim na bo is verseker die moeite werd...
Ek is vroeg al aan die stap, wat 'n goeie ding is. Dit was nog stil met net enkele stappers en ek kry toe wraggies 'n troppie "Stein" bokke langs dieもっと詳しく
Andermatt na Göschenen
 2024年5月25日, スイス ⋅ ☁️ 5 °C
 2024年5月25日, スイス ⋅ ☁️ 5 °C
						Die volgende uitstappie...
Altdorf, Volksmusik festival
 2024年5月26日, スイス ⋅ ☁️ 15 °C
 2024年5月26日, スイス ⋅ ☁️ 15 °C
						Daar is 'n volksmusiek-fees in Altdorf die naweek. Vasberade om alles van die kultuur te ervaar, kom woon ek die fees by. Ek kyk vertonings van verskillende musiekgroepe en woon later die middag 'nもっと詳しく
Zermatt
 2024年5月30日, スイス ⋅ ☁️ 11 °C
 2024年5月30日, スイス ⋅ ☁️ 11 °C
						Die oggend was baie mistig en reënerig, maar na die middag se kant toe het die son begin uitkom. Die Matterhorn se piek wou-wou oopmaak, maar die wolke het oor hom bly troon. Dis 'n katoliekeもっと詳しく
Heididorf
 2024年6月1日, スイス ⋅ ☁️ 11 °C
 2024年6月1日, スイス ⋅ ☁️ 11 °C
						Natuurlik moet ek hier kom draai! Dis mos my aanvanklike inspirasie om Switserland toe te kom! Dis reënerig, maar tog mooi...
Locarno
 2024年6月2日, スイス ⋅ ☁️ 19 °C
 2024年6月2日, スイス ⋅ ☁️ 19 °C
						So bietjie aan die Italiaanse kant van die land. Heerlike sonskyn dag!
Camedo - grens van Italië
 2024年6月2日, スイス ⋅ ☁️ 16 °C
 2024年6月2日, スイス ⋅ ☁️ 16 °C
						Van hier af gaan die trein na Domodossola in Italië voordat ons weer in Brig se rigting gaan.
Domodossola - 'n stukkie Italië!
 2024年6月2日, イタリア ⋅ ☁️ 15 °C
 2024年6月2日, イタリア ⋅ ☁️ 15 °C
						Die trein maak 'n draai deur Italië voor ek huis toe gaan. Baie neut en kersiebome groei langs die pad.
Crans-Montana
 2024年6月9日, スイス ⋅ ☁️ 21 °C
 2024年6月9日, スイス ⋅ ☁️ 21 °C
						Met die Funiculaire op vanaf Sierre/Siders kom mens vinnig hier. Die kantonale musiekfees van Wallis is die naweek hier. Ek sien nie veel daarvan nie, maar klim 'n stukkie berg en ontmoet 'n kat inもっと詳しく
Klettergarten - Zeneggen
 2024年6月11日, スイス ⋅ ☁️ 14 °C
 2024年6月11日, スイス ⋅ ☁️ 14 °C
						So vinnige bergklim sessie na my afspraak by die Ausweiszentrum in Visp.
Le Châble
 2024年6月16日, スイス ⋅ ☀️ 10 °C
 2024年6月16日, スイス ⋅ ☀️ 10 °C
						My eerste kuier by die Marets. Ons ry fiets deur die mistigheid, klim muur by die sportsentrum, probeer alpehoring speel, kyk The Chosen, leer knoppies-akkordion speel en gesels in ons gebroke Engels.
























































































































































































































