Day 1
Hantam
October 20, 2023 in South Africa ⋅ ☀️ 26 °CHantam dink dit is winter. Alles groen en in blom. Laat wintersreën vroeg in Oktober se resultaat
Hantam dink dit is winter. Alles groen en in blom. Laat wintersreën vroeg in Oktober se resultaat
Mistig en steeds blomme
Blomme nog uitbundig. Baie wit en pers Statis, kalkoentjies en geel moeretjies
Eet ontbyt by Isabellas reg op die hawe front!
Much needed friends time. Lekker lui.
Stasie koffie
Lieflike dag
Beste pizzas in die geweste