Jour 1
Hier gaan ons!
11 septembre 2016, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 18 °CDie begin van 'n lang reis is vreemd. Wanneer begin jou reis? Wanneer jy jou voordeur sluit? Wanneer die kar by jou straat uitry? Of eers wanneer, iewers op die langpad, die vryheid vlak in jou gemoedEn savoir plus