Dzień 1
Hier gaan ons!
11 września 2016, Afryka Południowa ⋅ ☀️ 18 °CDie begin van 'n lang reis is vreemd. Wanneer begin jou reis? Wanneer jy jou voordeur sluit? Wanneer die kar by jou straat uitry? Of eers wanneer, iewers op die langpad, die vryheid vlak in jou gemoed Czytaj więcej