Day 4
Matabengpas
June 16, 2017 in Lesotho ⋅ ⛅ 6 °CMatabengpas is nie vir sissies nie. Jy het 'n ordentlike 4x4 met laestrek nodig en selfs dan kan hy jou 'n les leer. Die uitsigte is egter ongelooflik en hierdie tyd van die jaar is jou kanse goed omRead more