Dag 3
Vriendelike gasvrou
11 januari 2017, Maleisië ⋅ ⛅ 29 °C
Ons Airbnb gasvrou "Shin" vat haar werk as gasvrou baie persoonlik op en haar doel is nie net geld maak nie maar vriende maak met haar gaste.
Sy het aangebied om vir ons aandete gekook en rooiwynMeer informatie