Jour 6
Mosselbaai
30 juin 2017, Afrique du Sud ⋅ ⛅ 14 °C
Dis 'n heerlike dag by die see, tussen toets uitwerk en studente queries vang ek 'n midday draffie. Ons kap 'n lunchie by Delfino's en daarna job ons almal weer.
Ek gaan vir stappie met dieEn savoir plus
Bobo Van der westhuizen Pragtige wereld daai ! Geniet die remote werkery 👍🏻❣️