Giorno 6
Mosselbaai
30 giugno 2017, Sud Africa ⋅ ⛅ 14 °C
Dis 'n heerlike dag by die see, tussen toets uitwerk en studente queries vang ek 'n midday draffie. Ons kap 'n lunchie by Delfino's en daarna job ons almal weer.
Ek gaan vir stappie met dieLeggi altro
Bobo Van der westhuizen Pragtige wereld daai ! Geniet die remote werkery 👍🏻❣️