Hari 6
Mosselbaai
30 Jun 2017, Afrika Selatan ⋅ ⛅ 14 °C
Dis 'n heerlike dag by die see, tussen toets uitwerk en studente queries vang ek 'n midday draffie. Ons kap 'n lunchie by Delfino's en daarna job ons almal weer.
Ek gaan vir stappie met dieBaca lagi
Bobo Van der westhuizen Pragtige wereld daai ! Geniet die remote werkery 👍🏻❣️