Dia 6
Mosselbaai
30 de junho de 2017, África do Sul ⋅ ⛅ 14 °C
Dis 'n heerlike dag by die see, tussen toets uitwerk en studente queries vang ek 'n midday draffie. Ons kap 'n lunchie by Delfino's en daarna job ons almal weer.
Ek gaan vir stappie met dieLeia mais
Bobo Van der westhuizen Pragtige wereld daai ! Geniet die remote werkery 👍🏻❣️