День 6
Mosselbaai
30 июня 2017 г., Южная Африка ⋅ ⛅ 14 °C
Dis 'n heerlike dag by die see, tussen toets uitwerk en studente queries vang ek 'n midday draffie. Ons kap 'n lunchie by Delfino's en daarna job ons almal weer.
Ek gaan vir stappie met dieЧитать далее
Bobo Van der westhuizen Pragtige wereld daai ! Geniet die remote werkery 👍🏻❣️