Gün 6
Mosselbaai
30 Haziran 2017, Güney Afrika ⋅ ⛅ 14 °C
Dis 'n heerlike dag by die see, tussen toets uitwerk en studente queries vang ek 'n midday draffie. Ons kap 'n lunchie by Delfino's en daarna job ons almal weer.
Ek gaan vir stappie met dieOkumaya devam et
Bobo Van der westhuizen Pragtige wereld daai ! Geniet die remote werkery 👍🏻❣️