Day 2
Ons kom by Bets-hulle aan
August 24, 2018 in Canada ⋅ ⛅ 16 °CDie hele proses deur immigrasie in Vancouver was heel maklik. Ons moes net detail intik en foto's neem op 'n rekenaar en na sekuriteit gaan, waarna ons, ons bagasie gaan haal het en na die treinstasieRead more
Traveler Nogals n groot ferry!
Traveler Hallo julle!
Traveler Baie mooi