Päivä 2
Ons kom by Bets-hulle aan
24. elokuuta 2018, Kanada ⋅ ⛅ 16 °CDie hele proses deur immigrasie in Vancouver was heel maklik. Ons moes net detail intik en foto's neem op 'n rekenaar en na sekuriteit gaan, waarna ons, ons bagasie gaan haal het en na die treinstasieLue lisää
Matkaaja Nogals n groot ferry!
Matkaaja Hallo julle!
Matkaaja Baie mooi