Dag 2
Ons kom by Bets-hulle aan
24 augustus 2018, Canada ⋅ ⛅ 16 °CDie hele proses deur immigrasie in Vancouver was heel maklik. Ons moes net detail intik en foto's neem op 'n rekenaar en na sekuriteit gaan, waarna ons, ons bagasie gaan haal het en na die treinstasieMeer informatie
Reiziger Nogals n groot ferry!
Reiziger Hallo julle!
Reiziger Baie mooi