Dag 3
Middag by ons hotel
16 september 2023, Spanien ⋅ ⛅ 29 °CDie seuntjies was baie moeg na al die pret op die strand en toe het hulle bietjie 'n "siesta" gemaak by die hotel. Later was Lourens eerste wakker en toe wil hy ook eet wat Mamma en Pappa eet.